This event is over.

Garsie Musiekfees

Doors open at 1:00 pm
Organized by Hoërskool Garsfontein
Visit Website
Hoërskool Garsfontein bied die grootste fees in die Ooste van Pretoria aan!

Met musiek, stalletjies en kindervermaak is daar iets vir die hele gesin. Bring jou kampstoel en kry jou plek naby aan die aksie.

Kom luister na kunstenaars soos Refentse, Irene-Louise van Wyk, Early B en Spoegwolf.

Hekke open 13:00.
BGH8td8.jpg