This event is over.

Koeke & Terte (Ladies Night) Kimberley

Doors open at 6:30 pm
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Wat klink beter as dit? Bietjie alleen tyd, weg van die kinders, weg van die huis, saam met jou vriendinne of skoonma as sy cool is.

Geniet 'n skreeusnaakse show deur Timothy Kieswetter, wat jou gaan los met baie nuwe idees hoe om jou man te betoor.

Die Tema: "Koeke en Terte"

Hierdie show is een van ons gewildste Ladies Night in ons reeks spesiaal ontwerp vir getroude asook enkel vrouens om hulle eie seksualiteit beter te verstaan, aanvaar en te bestuur.

Ons gee praktiese wenke hoe om haar eie lus aan te wakker en die lus-gapping te oorbrug wat bestaan tussen haar en haar man.

Geen Onder 18's