This event is over.
Ewige Lig: Gelofte Diens

Doors open at 7:00 am

Ewige Lig Geloftediens, 16 Desember 2023 om 09h00.
Pastoor Martin Smit het ‘n baie spesiale boodskap.
Heerlike verversings, kos en koffie te koop.
Groot Moederskamer beskikbaar.
Bekende kunstenaars vir die kinders:
3-6 jaar = Willie en die Wenspan
7-9 jaar = Norman van die Goeie Nuus Fabriek
10+ jaar = Nadine Blom
Ouderdomsbeperking in die ouditorium is 12 jaar.
Koop die tyd uit, dit gaan ‘n baie geseënde dag wees!
![]() |
![]() |
![]() |
---|
