Tickets on sale soon

Appel gaan groot in Kimberley

Organized by Solidariteit Helpende Hand
Visit Website
APPEL, een van SA se topkunstenaars, bring vir jou 'n buitelugvertoning by die Flamingo Casino in Kimberley. Hierdie befaamde liedjieskrywer is verantwoordelik vir van die grootste treffers in die Afrikaanse musiekgeskiedenis. Van sy bekende gunsteling-treffers sluit in Nonna, F250, Jou land en vele meer.

Meer inligting:
~ Deure open om 18:30.
~ Kosstalletjies is beskikbaar.
~ Kontantkroeg is beskikbaar.
~ Eie drankies sal NIE by hierdie lokaal toegelaat word nie.
~ Bring eie kampstoele.

BEPERKTE KAARTJIES IS BESKIKBAAR!

Volwassenes R220
Kinders 12 jaar en jonger is gratis