This event is over.

Worthy Women Conference 2023 | Windhoek

Doors open at 8:30 am
Organized by Gretha Wiid
Visit Website
GEEN ETES INGESLUIT!
Bring jou eie piekniekmandjie en drinkgoedjies en
kom geniet die dag saam met ons.

LET WEL: GEEN terugbetalings sal gedoen word met enige kansellasies nadat die kaartjie aangekoop is nie - bloot omdat die administratiewe proses hiervan ongelooflik moeilik is. Indien daar 'n kansellasie is, sal die dame die aanlyn-skakels per e-pos ontvang om in haar eie tyd te kyk tot aan die einde van die jaar.