This event is over.

Protea Cullifest 2023

Die Protea Cullifest is 'n projek om fondse in te samel ten bate van die kerk en verdienstelike instansies wat hulp verleen aan die gemeenskap.

Dit is 'n familiefees met verskeie kunstenaars, lieflike kunsmark stalletjies, wat protea blomme en ander plante insluit, en 'n pretpark.

Daar is ook 'n bier- en wyntuin en kosstallejies wat die feesgangers se honger en dors sal stil.

Daar sal verseker iets wees wat in elkeen se smaak sal val!

GEEN TROETELDIERE TOEGELAAT

SATERDAG | 27 MEI 2023

Z3udlK6.jpg

SONDAG | 28 MEI 2023

zbvilpf.jpg