This event is over.

Droogtehulp BushLapa Miskruier Raffle

Organized by Droogtehulp
NLC 000398/01
Burre Burger met DROOGTEHULP

Staan die kans om hierdie merkwaardige prys te wen!
Meer besonderhede op Droogtehulp se Facebook Bladsy
Kaartjies kos R200

Droogtehulp Raffle T's en V's:
  • Met jou deelname aan hierdie kompetisie word jy gebind aan die terme en voorwaardes van die kompetisie.
  • Die Kompetisie inskrywings open 09 Februarie 2023 en sluit 14 September 2023 om middernag.
  • Die wenner sal aangekondig word via 'n Live trekking op 15 September 2023 om 13h00 op Burre Burger se blad. https://www.facebook.com/burgerburre/
  • Die wenner sal met LIVE TREKKING op facebook gedoen word by NAMPO en geskakel word. As persoon wat geskakel word nie beskikbaar is nie, sal ‘n e-pos aan die wenner gestuur word om hul in te lig van die prys.
  • Geen lede of direkte familie van Droogtehulp met Burre Burger mag 'n prys wen nie.
  • Geen pryse kan vir kontant geruil word nie.
  • Die wenners van die kompetisie word bepaal deur 'n gelukstrekking, hoe meer lootjies jy koop, hoe groter is jou kans om te wen.
  • Daar is geen limiet op die hoeveelheid lootjies wat verkoop word nie.
  • Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om die kompetisie aan te pas.
  • Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om 'n inskrywing te diskwalifiseer.
  • Indien die prys nie aanvaar word binne 2 weke (10 werksdae) nie sal die prys na die volgende wenner gaan.
  • Indien 'n wenner buite Suid-Afrika is, sal die wenner self verantwoordelik wees vir enige uitgawes, insluitend maar nie gelimiet tot belasting en vervoer van die prys.
  • Droogtehulp met Burre Burger, so ook enige van hierdie instansie se verteenwoordigers, kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade aan individuele nie.
  • Branding op die miskruier moet vir minimum 1 jaar opbly.
  • Indien die wenner die Bushlapa Miskruier karavaan wil verkoop moet Droogtehulp OF BushLapa offroad caravans die eerste opsie kry om die karavaan te koop.