Ken jou man se Wortel (Ladies Night - Nylstroom)

Doors open at 6:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Hierdie is Timothy Kieswetter se mees gewildste Ladies Night spesifiek ontwerp vir getroude asook enkel vrouens.

"Ken jou man se Wortel" gaan hy vir jou 'n insig in jou man se psige gee wat jy nog nooit van te vorige gesien het nie.

Hulle sê die oë is die vensters tot jou siel, wel die man se "wortel" is die teleskoop waardeur jy moet kyk om tot in sy siel te kan sien.

Koop 'n VIP Voucher Kaartjie en ontvang al jou gelde terug aan die einde van die show, in die vorm van 'n GS Voucher. (Jy kry dan die show basies gratis.)

Kontant kroeg beskikbaar en vooraf platters kan bestel word by Castle de Wildt.

Geen Onder 18's

Prices

Saterdag, 11 Mei 2024 | 19:00 pm (Deure open 18:00 pm)

Geen Onder 18's
90min

VIP Voucher/ Kaartjie (Per persoon)
R250.00
Get Tickets