This event is over.

Laailou Musiekfees 2023

Organized by Laailou Musiekfees
Visit Website
Laailou Musiekfees | 17-18 November 2023

Bring jou Laailou, bring jou kampstoel! Die Laailou Musiekfees vind weer plaas op 17 en 18 November 2023 in die geselskap van uitsoekkunstenaars, insluitend Tasche, Loki Rothman, Margo Rothman, Jacques du Plessis, Ampie, Corne Pretorius, Juan Boucher, Early B Justin Vega en Steve Hofmeyr. Twee dae van lekker pret met hope kindervermaak, 'n reuse biertent en 'n verskeidenheid kos en ander stalletjies. Feesgangers het die keuse om die konserte vanuit die gemak van hul kampstoele te beskou, of om op hul Laailous op die bergrivier te dryf.


Program:

VRYDAG:
15h00 - Feesterrein open kos-en drankbediening begin
17h30 - Tasche
18h45 - Early B
20h00 - Justin Vega (DJ)

SATERDAG
11h00 - Feesterrein open kos -en drankbediening begin
13h00 - Loki en Margot Rothman
14h15 - Jacques du Plessis
15h30 - Corne Pretorius en Ampie
16h45 - Juan Boucher
18h00 - Steve Hofmeyr