This event is over.
Doors open at 9:00 am
For more information
Visit Website
Organized by Kontrei Spaza
Kom en geniet 'n dag saam die familie by ons wonderlike fees!

Daar is bekende kunstenaars wat sal optree soos:
~ Bibi wat die MC vir die dag sal wees
~ Jaco Sekelbos
~ Stiaan Reynierse
~ Neil Somers
~ Wynand en Cheree
~ Pieter Smith
~ Bok van Blerk

Lekker eetgoed en drink-goed is ook beskikbaar by die venue, asook veilige parkering en sekuriteit.
Maak dit 'n lekker dag uit saam die familie en kom geniet dit saam met ons!