This event is over.

Krone 2023

Doors open at 3:00 pm
Organized by Select Musiek
Krone by Loftus 2023!

Kom sing saam in 360 grade soos 'n stadion vertoning bedoel is om geniet te word!

Van golden oldies tot die nuutste vuurwarm snitte, plaaslike tot internasionale treffers gaan deur ons land se geselligste Afrikaanse kunstenaars bekroon word.

Jy kan uitsien na top kunstenaars soos, Appel, Barto, Bernice West, Brendan Peyper, Christia Visser, Dirk van der Westhuizen, Elandré, Elizma Theron, Eloff, Jan Jan Jan, Juan Boucher, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Leah, Liezel Pieters, Nicholis Louw, Prop, Reën, Refentse, Ricus Nel, Snotkop en meer!

Kom en beleef die moewiese saamsing jol in egte KRONE styl. 19 Augustus op Loftus!

*Kinders vanaf die ouderdom van 2 jaar en ouers betaal vol prys.