This event is over.

Ken jou man se Wortel - Ladies Night (Kimberley)

Doors open at 6:30 pm
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Hierdie is Timothy Kieswetter se mees gewildste Ladies Night in sy Gesonde Seks reeks spesifiek ontwerp vir getroude asook enkel vrouens. "Ken jou man se Wortel" gaan hy vir jou 'n insig in jou man se psige gee wat jy nog nooit van te vorige gesien het nie.

Hulle sê die oë is die vensters tot jou siel, wel die man se "wortel" is die teleskoop waardeur jy moet kyk om tot in sy siel te kan sien.

Koop 'n VIP Voucher Kaartjie en ontvang al jou gelde terug aan die einde van die show, in die vorm van 'n Gesonde Seks Voucher.

Geen Onder 18's