Raffle sales open at 13:00 pm on 30 September 2022
Amazing Race Raffle


Brunettes Realtors Amazing Race ten bate van Droogtehulp met Burre Burger en Sally Aucamp
Staan die kans om hierdie merkwaardige prys te wen!
Meer besonderhede op Droogtehulp se Facebook Bladsy, asook Brunettes Realtors se Facebook bladsy
Kaartjies kos R150
Amazing race 2023 Raffle T's en V's:
Staan die kans om hierdie merkwaardige prys te wen!
Meer besonderhede op Droogtehulp se Facebook Bladsy, asook Brunettes Realtors se Facebook bladsy
Kaartjies kos R150
Amazing race 2023 Raffle T's en V's:
- - Met jou deelname aan hierdie kompetisie word jy gebind aan die terme en voorwaardes van die kompetisie.
- - Die Kompetisie inskrywings open 30 September 2022 en sluit 28 Februarie 2023 om 17h00.
- - Die wenner sal aangekondig word via 'n Live trekking op Brunettes Realtors se Facebook blad https://www.facebook.com/BrunettesRealtors op 2 Maart 2023 om 19:30
- - Die wenner sal met LIVE TREKKING op facebook gedoen word en geskakel word. As persoon wat geskakel word nie beskikbaar is nie, sal ‘n e-pos aan die wenner gestuur word om hul in te lig van die prys.
- - Die kar sal in Kimberley afgehaal kan word.
- - Geen lede van Brunettes Realtors mag 'n prys wen nie.
- - Geen pryse kan vir kontant geruil word nie.
- - Die wenners van die kompetisie word bepaal deur 'n gelukstrekking, hoe meer lootjies jy koop, hoe groter is jou kans om te wen.
- - Daar is geen limiet op die hoeveelheid lootjies wat verkoop word nie.
- - Brunettes Realtors behou die reg om die kompetisie aan te pas.
- - Brunettes Realtors behou die reg om 'n inskrywing te diskwalifiseer.
- - Indien die prys nie aanvaar word binne 2 weke (10 werksdae) nie sal die prys na die volgende wenner gaan.
- - Indien 'n wenner buite Suid-Afrika is, sal die wenner self verantwoordelik wees vir enige uitgawes, insluitend maar nie gelimiet tot belasting en vervoer van die prys.
- - Droogtehulp met Burre Burger, so ook enige van hierdie instansie se verteenwoordigers, kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade aan individuele nie.