This event is over.
1Koor | Laer- en Hoërskool Massakoor
Vertoning Kaartjies

16 skole, 27 kore, 1 vertoning, 1 Arena, 1Koor konsert.
Ons stel met opgewondenheid die grootste koorbyeenkoms van die jaar bekend! “1 Koor” is die geleentheid wat jy nie wil misloop nie! Verskeie Laer en Hoërskool kore vorm 1 Massakoor! Unieke Koorklanke gaan die SunBet Arena in Pretoria vul op 29 Oktober 2022 met 1 spesiale vetoning! 1Koor is ‘n inisiatief van iTickets in samewerking met Die Afrikaanse Skoolgemeenskap.
Hierdie byeenkoms dien as platform om die ryk koorkultuur in Suid-Afrika te bevorder en bewustheid daarvan te skep. Die 1Koor konsert bied vir leerders die unieke geleentheid om op die wêreldklas verhoog van die SunBet Arena hul stem talent uit volle bors uit te basuin en die 2022 koor seisoen op die hoogste noot af te sluit.
Hierdie byeenkoms beloof om slegs die afskop van ‘n tradisie te wees wat in die toekoms gaan vergroot en landswyd uitgebrei gaan word. Vanweë die groot belangstelling word deelnemende skole in die eerste jaar outomaties betrek vir die 2023 mega byeenkomste wat wêreldwye blootstelling gaan geniet.
Die kore sal onder leiding van Anton Pottas optree en hy sal as koördineerder van die vertoning dien. Daar sal ook bekende Kunstenaars betrokke wees op hierdie onvergeetbare 1Koor konsert naamlik: Droomsindroom, Lisie Basson (die kontrak), Germandt Geldenhuys, Zaan Sonnekus en Die Rakkers.
Kom wees deel hiervan en ervaar “1 Koor”!
Deelnemede Skole:
1. Afrikaans Hoër Seunskool
2. Hoërskool Eldoraigne
3. Hoërskool Jeugland
4. Hoërskool Kempton Park
5. Hoërskool Monument
6. Hoërskool Waterkloof
7. Hoërskool Zwartkop
8. Laerskool Garsfontein Junior Koor
9. Laerskool Hennopspark Junior Koor
10. Laerskool Impala Junior Koor
11. Laerskool Monumentpark Junior Koor
12. Laerskool van Riebeeckpark Junior Koor
13. Laerskool Wierdapark Junior Koor
14. Laerskool Constantiapark Senior Koor
15. Laerskool Garsfontein Senior Koor
16. Laerskool Hennopspark Senior Koor
17. Laerskool Impala Senior Koor
18. Laerskool Kenmare Senior Koor
19. Laerskool Monumentpark Senior Koor
20. Laerskool Northmead Senior Koor
21. Laerskool van Riebeeckpark Senior Koor
22. Laerskool Wierdapark Senior Koor
23. Laerskool Hennopspark Ainos
Indien jy wil betrokke wil raak as n borg kontak albertus@itickets.co.za