This event is over.

Fokofpolisiekar LIVE in Potchefstroom

Doors open at 6:00 pm
Organized by VCK Music
Visit Website
Om ons 19 jaar bestaan te vier gaan Fokofpolisiekar vir die eerste keer in jare ‘n moerse club show in Potchefstroom gooi. Daar is natuurlik geen beter venue vir só ‘n show as die legendariese Snowflake venue nie!

Julle kan ‘n 90 minute lange FOKOF career-spanning set verwag.

Jack Parow & Angie oeh gaan ons join!
En ja, Francois gaan saam met Parow Dans Dans Dans sing, Angie en Parow gaan Meisies en Partytjies perform en beide van hulle gaan saam met ons headbang en dans op Fokofpolisiekar!

It’s gonna be a JOL!

18:00 – Deure open
19:00 – Angie oeh
20:00 – Jack Parow
21:00 – Fokofpolisiekar