This event is over.
Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings 2022
Doors open at 6:00 pm
Die Aitsa-toekennings word aangebied ter erkenning van kunstenaars, produksies en lirieke van hoogstaande gehalte en sal gepaard gaan met ‘n wêreldklasvertoning waarby die land se beste Afrikaanse kunstenaars betrek word. Die vernaamste doel van die Aitsas bly steeds om deurlopende harde en uitstaande werk op musikale vlak in ons pragtige taal, Afrikaans, te beloon en te vereer.
MC: Pieter Koen and Mari Molefe van Heerden
Optredes deur: Riaan Benadé, Demi Lee Moore, Tarryn Lamb, Rocco de Villiers, Elandré, Droomsindroom, Simoné Roets en Refentse.
MC: Pieter Koen and Mari Molefe van Heerden
Optredes deur: Riaan Benadé, Demi Lee Moore, Tarryn Lamb, Rocco de Villiers, Elandré, Droomsindroom, Simoné Roets en Refentse.