This event is over.

Steve Hofmeyr Live in Ballito

Doors open at 5:00 pm
Organized by Musiek Unlimited
Visit Website
16 DECEMBER 2022
Gates Open: 5PM
SHOW TIME: 7:30PM
Ballito | La Montagne | 100 Compensation Beach Road

Steve het al baie hoogtepunte in sy loopbaan bereik, van albums met multiplatinumverkope en topverkoperboeke, tot suksesvolle televisiereekse, geselsprogramme, en uitverkoopte konserte regoor die wêreld. Naas ’n liedjieboek, met meer as 200 oorspronklike (opgeneemde) liedjies, kon Hofmeyr reg deur sy ryk loopbaan kwalteitwerk lewer, verhoudings bou en kritici verkeerd bewys.

Steve het oor die jare ’n musikale monument vir Suid Afrikaanse nostalgie en Afrikaanse vermaak geword en ry steeds die golf van daardie sukses. “Ek het ’n bietjie van my waagmoed om te eksperimenteer afgeskud,” vertel hy egter. “Maar ek poog om steeds my kant te bring by liriese inhoud en lekker, soliede konserte. Dis lank nie meer iets wat ek doen nie, maar iets wat ek is!”

Ons almal ken hierdie man, sy liedjies en waarvoor hy staan... Steve needs no introduction! Join us for one of the BIGGEST shows in Ballito this year!!

More Info:
Come early, the venue will open from 5pm.
Delicious food options and beverage will be on sale.
No table bookings - Unreserved!

Please note that all only plastic cups will be available for beverage purposes.

Please feel free to join our WhatsApp group to stay updated:
https://chat.whatsapp.com/ExoyVPw041AIhywzhAdP2w

LIMITED TICKETS AVAILABLE!

Tickets:
General: R280
Kids ages 1 - 5 years: R100

For more information or assistance please email: tickets@musiekunlimited.co.za