kykNET Somerjol-Sun City

Karlien van Jaarsveld, Ricus Nel, Ray Dylan, André Schwartz, Jan Bloukaas, Synth Peter, Nadine, Kurt Darren, Gerhard Steyn, Refentse more

kykNET Somerjol
Sun City


Kom baljaar saam met ons by die kykNET Somerjol!

Kom sluit Vrydag 16 September tot Sondag 18 September by ons aan vir ’n wegbreeknaweek propvol hope pret en tonne vermaak.

Geniet heerlike musiekkuiers saam met kunstenaars soos Kurt Darren, Ricus Nel, Refentse, Ray Dylan, Karlien van Jaarsveld en vele meer, en geniet aktiwiteite saam met jou gunsteling kykNET-akteurs en -persoonlikhede.

16 September
18:30 – 23:00

Boma-braai saam met Karlien van Jaarsveld, Ricus Nel, Ray Dylan, André Schwartz en kykNET-akteurs.
Kaartjies is R850 per persoon – die koste sluit ‘n braai en vertoning in.

16 September
18:00 – 21:00

Sun City Valley of Waves strandpartytjie saam met Jan Bloukaas, Synth Peter en kykNET-akteurs.
Kaartjies is R150 per persoon.

17 September
16:00 – 23:00

kykNET Somerjol by die Sun City Valley of Waves saam met Jay, Janie Bay, Nadine, Kurt Darren, Ray Dylan, Gerhard Steyn, Jan Bloukaas, Synth Peter, Refentse, Loufi en kykNET-akteurs.
Kaartjies is R295 per persoon en R150 vir kinders onder 16.

Staan ook die kans om ontbyt vir vier mense saam met die kykNET-akteurs en -aanbieders te wen.
Lootjiekaartjies is R80.
Prices:
Somerjol Vertoning Kaartjies Let asseblief dat hierdie kaartjies nie verblyf insluit nie .
Vrydag - Valley Of Waves Beach Braai R650.00
Vrydag - Valley Of Waves Beach Braai - Kinders Onder 12 R250.00
Vrydag - Beach Party R150.00
Saterdag - Somerjol R295.00
Saterdag - Somerjol - Kinders Onder 16 R150.00
Naweek Verblyf By Sun City: 16 - 18 September 2022 Sluit in:
- 2 Nagte se verblyf
- Ontbyt
Cabanas - Standard Twin Room with Shower R3,188.00
Cabanas - Standard Family R4,298.00
Soho - Luxury Twin Room R4,480.00
Soho - Superior Luxury Family R5,324.00
Cascades - Luxury Twin Room R4,800.00
Cascades - Luxury Family Room R5,768.00
The Palace - Luxury Twin Room R7,012.00
The Palace - Luxury Family Room R9,244.00
Staan die Kans om te Wen Staan die kans om ontbyt vir 4 mense saam die kykNET akteurs en aanbieders te wen
Lootjie R80.00

Add To Calendar

Place Order