Publieke verkope open 29 Augustus 2022 om 10:00. | Hierdie sleutelwoord blad word verwyder sodra verkope open.

Hartenbos Groot Fees | Alternatief is Groot (Donderdag - 29 Des)

Doors open at 5:30 pm
Organized by Groot Tickets
Alternatief is Groot
29 Desember 2022
19h30 tot 22h30 (Hekke open 17h30)

Die kopskud-generasie is een wat jy nie vlak moet kyk nie. Dié gehoor is uiters intelligent en die kunstenaars wat in hierdie genre Afrikaanse musiek skryf en sing bring iets na die tafel wat die hartklop van ’n hele generasie weerspieël. Die Alternatief is Groot-konsert spog met van ons mees talentvolle sangers en liedjieskrywers wat op 29 Desember 2022 die ATKV Amfiteater gaan ‘rock’.

Francois van Coke en sy orkes, Die Gevaar, Spoegwolf, Bernice West en Zaan Sonnekus is van die kunstenaars wat deel vorm van hierdie konsert.

Kaartjies vir Alternatief is Groot kos R250 vir algemene toegang.Alle ouderdomme welkom (GEEN onder 18s in kroeë)

Kaartjies open amptelik op 29 Augustus 2022 slegs by iTickets.