Publieke verkope open 29 Augustus 2022 om 10:00. | Hierdie sleutelwoord blad word verwyder sodra verkope open.

Hartenbos Groot Fees | Country is Groot (Woensdag - 28 Des)

Doors open at 5:30 pm
Organized by Groot Tickets
Country is Groot
28 Desember 2022
19h30 tot 22h30

Die grootste country-konsert, Country is Groot, wat in 2019 in die SunBet Arena in Pretoria uitverkoop het word saam gesit deur die begaafde vervaardigers van die AiG-konsert en een ding is verseker: ons kunstenaars weet hoe om Country-musiek tot sy reg te bring. Hartenbos kan uitsien na ’n Country-konsert op 28 Desember 2022, soos nog nooit vantevore nie. Met van ons mees talentvolle kunstenaar wat in hierdie genre, selfs in Afrikaans, grense verskyf.

Kunstenaars wat op die verhoog te sien sal wees is Chris Else, Ruhan du Toit, Demi Lee Moore, Riana Nel en Ricus Nel.

Kaartjies vir Country is Groot kos R350 vir die goue-sirkel, R250 vir algemene toegang en R125 vir kinders onder die ouderdom van 12. Kaartjies open amptelik op 29 Augustus 2022 slegs by iTickets.