Tickets available soon
Worthy Women Conference 2022

GEEN ETES INGESLUIT!
Bring jou eie piekniekmandjie en drinkgoedjies en
kom geniet die dag saam met ons.
LET WEL: GEEN terugbetalings sal gedoen word met enige kansellasies nie. Indien regulasies weens COVID verander en kansellasies van enige getalle of die byeenkoms tot gevolg het, sal elke vrou dieselfde hoeveelheid aanlyn-skakels per e-pos ontvang vir die hoeveelheid kaartjies wat aangekoop is. Die aanlyn-opname sal dan uitgesaai word op 10 September.