Verkope open 1 Junie 2022

Immergroen Fees | Hoërskool Rustenburg 100jr

Doors open at 10:00 am
For more information
Visit Website
Organized by Hoërskool Rustenburg

Immergroen-fees is deel van die Hoërskool Rustenburg se eeufeesjaar. Dit is 'n geleentheid vir die hele familie. Oud en jonk kom vier saam fees. Daar is uitgesoekte markte en keurige kosstalletjies.

Staan 'n kans om R5 000 te wen! KLIEK HIER




wHUC6aM.jpg