This event is over.

iFunder | Regsfonds vir mevrou Marieta Wilhelm

Organized by Willem Petzer
gIAOQxT.png

Die 64 jarige Mevrou Marieta Wilhelm is op haar plaas aangeval. Sy is met ‘n hammer op haar knie, heup, en oor die kop geslaan. Sy het dringend mediese hulp nodig, maar sy sit nou in die tronk.
Sy word aangekla van moord nadat sy haar aanvaller gedood het tydens die aanval. Haar borgaansoek is geweier.
Mevrou Wilhelm het ons hulp dringend nodig. Die eerste stap is om haar so gou as moontlik uit die tronk te kry.
Daarna moet ons haar moordsaak wen. Wanneer die moordsaak gewen is, sal ons ‘n reuse siviele aksie teen die staat loods.
Willem Petzer het vir haar ‘n regshulpfonds gestig. Jy kan bydra tot die fonds deur op die iTickets skakel met die kaart by te dra.
Deel asseblief die so wyd as moontlik. Die tannie het ons hulp nou dadelik nodig. Sy is regtig in nood!