This event is over.
MELK FEST - Volroom

MELK FEST - Volroom
Hazeldean Valley – Huis van die grootste Ayrshire Melk Plaas in Suid-Afrika gewees.
Trek aan jou velle en bring saam jou pelle! Ons eerste, amptelike Melk Fest is hier.
Pak in jou piekniek kombers en kom vier saam met ons n dag propvol heerlike kos, Afrikaanse musiek en lekker, local fees-gees vir die hele familie.
BESONDERHEDE
Wanneer? 26 Maart 2022.
Waar? Cowhouse Hazeldean, Pretoria Oos.
Hoe laat? 12:00 tot Middernag.
KAARTJIES
Early Bird = R200 per kaartjie tot 14de Februarie 2022. - Uitverkoop
Normaal = R250 per kaartjie
Kaartjies is beskikbaar aanlyn, asook by die ingang op die dag van die fees.
KUNSTENAARS
Tjekitkwagga - MC
Jacques Leonard.
Kirsten Richard Band.
Reën.
Janie Bay.
Loki Rothman.
Margot Rothman.
Ricus Nel.
Irene-Louise van Wyk.
Brendan Peyper.
Red Bull DJ.
WAT OM TE VERWAG
Groot Bar
Bier tuine
Fest Stage
Kinders en Familie Area
Kinders Speel area plus vermaak
Ongelooflike Kos Stalletjies
Dairy Produkte
Afrikaanse Top Kunstenaars
Red Bull DJ
Avalanche Fiets Demo area
Melk Fest Promo Dames
VIP Area
Backstage Area
Ligte,Lazers, rook, Search Lights.
en nog vele meer.
LET WEL
Brendan +27615176635 of e-pos [email protected]
Ons sien uit om saam met julle te kuier by die heel eerste Melk Fest 2022!

- Streng COVID-19 voorsorgmaatreëls sal toegepas word.
- Geen kos, drank of verversings mag van buite die fees ingebring word nie. Kos en drank sal te koop wees.
- Geen sambrele of gazebos mag ingebring word nie.
- Geen persone onder die ouderdom van 18 sal toegelaat word sonder ouertoesig nie.
- Drank sal nie verkoop word aan minderjariges nie.
- Alle Onder 10 Jariges en jonger mag verniet die Fees terrein ingaan.
- Kontant en Kaart transaksies reg oor die MELK Fest en Cowhouse Terrein word aanvaar.
Brendan +27615176635 of e-pos [email protected]
Ons sien uit om saam met julle te kuier by die heel eerste Melk Fest 2022!