Ticket sales open soon
Droogtehulp Infanta 4x4 Enkulu 2 Caravan Raffle


Burre Burger met DROOGTEHULP
Staan die kans om hierdie merkwaardige prys te wen!
Meer besonderhede op Droogtehulp se Facebook Bladsy
Kaartjies kos R200
Droogtehulp Raffle T's en V's:
Staan die kans om hierdie merkwaardige prys te wen!
Meer besonderhede op Droogtehulp se Facebook Bladsy
Kaartjies kos R200
Droogtehulp Raffle T's en V's:
- Met jou deelname aan hierdie kompetisie word jy gebind aan die terme en voorwaardes van die kompetisie.
- Die Kompetisie inskrywings open 01 Julie 2022 en sluit 28 September 2022 om middernag.
- Die wenner sal aangekondig word via 'n Live trekking op 30 September 2022 om 18h30 op Burre Burger se blad. https://www.facebook.com/burgerburre/
- Die wenner sal met LIVE TREKKING op facebook gedoen word en geskakel word. As persoon wat geskakel word nie beskikbaar is nie, sal ‘n e-pos aan die wenner gestuur word om hul in te lig van die prys.
- Die Karavaan gaan begin Junie in bou.
- Geen lede of direkte familie van Droogtehulp met Burre Burger mag 'n prys wen nie.
- Geen pryse kan vir kontant geruil word nie.
- Die wenners van die kompetisie word bepaal deur 'n gelukstrekking, hoe meer lootjies jy koop, hoe groter is jou kans om te wen.
- Daar is geen limiet op die hoeveelheid lootjies wat verkoop word nie.
- Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om die kompetisie aan te pas.
- Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om 'n inskrywing te diskwalifiseer.
- Indien die prys nie aanvaar word binne 2 weke (10 werksdae) nie sal die prys na die volgende wenner gaan.
- Indien 'n wenner buite Suid-Afrika is, sal die wenner self verantwoordelik wees vir enige uitgawes, insluitend maar nie gelimiet tot belasting en vervoer van die prys.
- Droogtehulp met Burre Burger, so ook enige van hierdie instansie se verteenwoordigers, kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade aan individuele nie.
- Branding op die karavaan moet vir minimum 1 jaar opbly.
- Indien die wenner die karavaan wil verkoop moet Infanta 4x4 die eerste opsie kry om die karavaan te koop.