This event is over.

Wedirrit - Klerksdorp

Doors open at 6:00 pm
Organized by Radio Raps
Niemand het die afgelope twee jaar sien kom nie!

Almal spook en sukkel om kop bo water te hou terwyl ons terselfde tyd sukkel om nie ons koppe te verloor nie.

Mens moet sekere dinge aanspreek, maar deesdae is dit ook belangrik om nie iemand aanstoot te gee nie.

Dis nie altyd vir Jonathan moontlik nie, tog kry hy dit reg in Wedirrit om ons te laat lag vir onsself terwyl hy sy persoonlike struikelblokke deel met die gehoor en mens weer bewus en nederig maak oor ons menslikheid