Vang jou man se Slang - Ladies Night (Potties)

Timothy Kieswetter more

Vang jou man se slang

Hierdie is Timothy Kieswetter se opvolg show tot sy gewilde “Ken jou man se wortel”. Vir sommige vrouens, is dit nie 'n wortel nie, maar 'n slang wat hulle erg afskrik. In Vang jou man se slang, kyk ons na die verhouding tussen vrou en slang. Die twee probeer mekaar uitoorlê met klomp verskillende tegnieke. In Ken jou man se wortel het ons gekyk na die sielkunde van die man se wortel, waar in hierdie Ladies Night gaan ons kyk na die sielkunde met die interaksie tussen vrou en slang.
Timothy gaan vir jou die 10 meer hipnotiserende tegnieke leer hoe om jou man se slang te vang. Sodra die vrou voel sy verstaan en het ‘n hipnoties effek op die slang, kan haar verhouding met hom gaan van vyandskap tot vriendskap.
Dit gaan skreeusnaaks wees asook insiggewend.

Natuurlik is al ons Ladies Nights ook DressUP parties. Die Tema vir Vang jou man se Slang is om in jou “leathers” te kom. Daar is ook fantastiese pryse vir best dressed.

VIP Voucher Kaartjies Daar is VIP Voucher Kaartjies beskikbaar. Met hierdie voucher/kaartjie kry jy die show GRATIS en na die tyd kry jy al jou gelde terug in die vorm van 'n GS voucher.
Prices:
Donderdag | 03 Februarie 2022 19:00 pm (Deure open 18:30 pm)
Geen Onder 18's
VIP Voucher/ Kaartjies R250.00

Add To Calendar

Place Order