This event is over.

Die Superhero Huwelik - Couplesaand (Centurion)

Doors open at 6:30 pm
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Eers kom die ontmoeting, dan die verloofring, dan die trouring en dan die groot ontnugtering. Maak nie saak in watse seisoen van jou verhouding julle is nie, hierdie Couples Date Night saam met Timothy Kieswetter is net wat jy nodig het om jou huwelik se superpowers te aktiveer.

Daar is so baie druk op huwelike, werk, kinders, skoonma's dat jy bewustelik tyd moet maak om mekaar nog in die oë te kyk en op die boud te knyp.

In hierdie couples show, gaan Timothy vir jou wys wat al jou superpower kragte is om die verlieftheidsvlam te beskerm en warm te laat brand.

Dit is natuurlik 'n DRESS-UP party ook met fantastiese pryse vir die best dressed SUPERHERO couple.