This event is over.

Bietjie Bos Fees

17 Kunstenaars oor 3 dae op 1 verhoog beloof om net 'n fees te wees.  Voeg daarby hope stalletjies in die Wildkamp op die plaas met vermaak vir die jongspan en jy het 'n wenresep vir 'n groot makietie.

Vrydag, 25 Maart 2022 - Hekke open 15:00

Optredes deur:

  • Meraldi geborg deur Braaitech
  • Manie Jackson geborg deur Western Pub & Grill
  • Nicholis Louw geborg deur Western Pub & Grill
  • Juan Boucher geborg deur Flamwood Convenience Centre

Saterdag, 26 Maart 2022 - Hekke open 08:30

Optredes deur:

  • Gideon Hunter geborg deur Braaitech
  • Mia geborg deur Braaitech
  • Spoken Two geborg deur Western Pub & Grill
  • Jay du Plessis geborg deur Badger Engineering
  • Demi Lee Moore geborg deur NTT Nissan
  • Irene-Louise van Wyk geborg deur Pat’s Scooter World
  • Ruhan du Toit geborg deur Motorland Klerksdorp
  • Die Campbells geborg deur IMMP
  • Steve Hofmeyr geborg deur Klerksdorp BMW
  • Burre Burger

Sondag, 27 Maart 2022 - Hekke open 08:30

Optredes deur:

  • Past Deon Maritz
  • Chris Else geborg deur Provision Fuels
  • Dewald Gouws geborg deur Klerksdorp BMW
  • Jannie Moolman geborg deur Stewarts & Lloyds
  • Matt Stern geborg deur Macsteel Express
  • Ruhan du Toit geborg deur Motorland Klerksdorp

Bring jou gesin, jou kampstoel en kom geniet die naweek saam met ons.  Hope stalletjies beskikbaar.

'n Deel van die fondse word geskenk aan Droogtehulp aan die Boere.

 

Add To Calendar