This event is over.

Die Superhero Huwelik - Couplesaand (Middelburg)

Doors open at 6:30 pm
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Timothy Kieswetter se Gesonde Seks Couplesaand - Die Superhero Huwelik, is n couplesaand wat jy nie wil misloop nie.

Maak seker jy mis nie uit op hierdie skreeusnaakse en sexy-informasie date-night nie.

Kom luister oor watse superkragte jy nodig het om jou huwelik gesonde en sterk te hou.

Dit is natuurlik 'n DressUP party waar die couples soos Superhero's moet aantrek. Die bested dressed couples wen fantastiese pryse.

Hier is so paar van die superkragte waaroor ons gaan gesels.

Iron man/woman
(Paar praktiese wenke hoe om nie so lank kwaad en emosioneel afgeskakel te bly nie.)

The Hulk
(Die Ego kragte van die man en vrou, wanneer jy dit onder beheer moet kry.)

The Flash
(Paar praktiese wenke hoe om langer seks te kan he. Asook die krag van 'n quickie)

Cyclops (Die liefde is blind)
Hoe juis die dinge wat jy in die begin so oulik gevind het in jou maat is die ding wat jou nou so grensloos irreteer.

Cupid
4 tipe lovers wat alles te doen het met jou brein chemistry.

Rocky
Soms raak die huwelik 'n boksgeveg, vanaand leer ek jou hoe om nie die handhoek in te gooi nie.

KONTANT KROEG EN VOOR AF PLATTER BESTELLING BESKIKBAAR.
GEEN EIE KOS OF DRANK MAG INGEBRING WORD NIE.