This event is over.
Premium Genetics / Prima Genetika bied aan: Bok van Blerk
Doors open at 6:00 pm
PRIMA GENETIKA / PREMIUM GENETICS & BLUE BANANA EVENTS bied met trots aan: BOK VAN BLERK
Wanneer laas indien ooit het ‘n top Brahman veiling met soveel glans, swier en lekker saamkuier gepaard gegaan met een van ons land se gunsteling kunstenaars BOK VAN BLERK Vrydagaand 15 Oktober 2021.
Neem asb kennis hierdie vertoning is ekslusief en beperkte kaartjies is beskikbaar.
Bespreek asb jou kaartjies vroegtydig @iTickets vir ‘n besondere aand saam Bok van Blerk.
- Deure open: 18:00
- Vanaf 20:00 sing ons De La Rey, Lemoene, Die Kaplyn, Sing Afrikaner Sing en Ons Land uit volle bors saam Bok van Blerk
- 3 Gang maaltyd met komplimentêre bottel wit/rooiwyn per tafel
- Kontantkroeg beskikbaar
- R700 per persoon
- Drag: Netjies
** Hierdie vertoning is oop vir verkopers, kopers, telers, spesiale gaste en vriende in die Brahman industrie asook die algemene publiek.