This event is over.
Vier Nasionale Braaidag saam met Bok van Blerk

Doors open at 11:00 am

Vier Nasionale Braaidag saam met een van ons land se beste kunstenaars – BOK VAN BLERK.
Janie Bay verras met ‘n spesiale vooraf vertoning en Fanus Pienaar gaan sorg vir lekker skoffel saamsing musiek.
Tradisionele spitbraai ete ingesluit in prys en ons sing De La Rey, Lemoene, Die Kaplyn en Ons Land vanaf 3pm saam Bok van Blerk.
Hierdie gaan ene wees vir die braai boeke .
Bespreek vroegtydig, kaartjies verkoop soos soetkoek (dankie Oom Cyril).
Bring jou kombers – maar jammer geen eie kos en drank.
Kontantkroeg beskikbaar.