This event is over.

Huldeblyk aan Groep 2

Organized by Lefra Communications and Marketing (Pty) Ltd.
Visit Website
Groep 2 met Gert van Tonder en Sias Reinecke was legendaries in Suid-Afrika. Met hulle groot treffers soos “Die Oukralliedjie”, “Die Padda Wou Gaan Opsit” en “Daar Is Niks Soos Ware Liefde Nie”, het Groep 2 alle rekords in die musiekbedryf laat spat. Met hulle gewildheid in Suid-Afrika het hulle ook in 1968 liedjies by die EMI Ateljee in Londen opgeneem (waar die Beatles al hulle treffers opgeneem het) – “Mangwane Mpulele” en “Little Go Go Girl”. Sias is in 1982 aan ‘n hartaanval oorlede na sy solo treffer, SPROETJIES. Gert het veral ook bekendheid verwerf as aanbieder van “Wielie Walie”.

In hierdie produksie bring Christo Snyman en Pieter Smith hulde aan Groep 2

Die stroom skakel word per e-pos vanaf [email protected] gestuur sodra die bespreking vervul is.
Die skakel aktiveer eers op 10 Oktober 2021 om 16:00 pm