This event is over.
Elke Ander Duim ‘n Dame met Lizz Meiring
ELKE ANDER DUIM ‘N DAME MET LIZZ MEIRING
Lizz Meiring se eenvroustuk, ELKE ANDER DUIM ‘N DAME vertel, vier, satiriseer modern Suid-Afrikaanse mans en vrouens. ELKE ANDER DUIM ‘N DAME is slim, skerp, snaaks, vermaaklik en verrassend. Die materiaal is komies op ‘n eerste vlak, donker en satiries op ‘n dieper vlak. Meiring skep verskillende style in die stuk – van vertelling tot tango. Die karakters is alma leg, herkenbaar – met ‘n aweregse streep of twee. Daar is die Presidente van Jong Dames Sianied, die neo-politiese kinderstorie, ‘n beduiwelde cupid, ‘n charismatiese kopier, ‘n Lolita huisvrou en ‘n aardse skoenkunstenaar.
Groot, eksentrieke skoene speel ‘n belangrike rol in die opvoering en natuurlik verys die title ELKE ANDER DUIM ‘N DAME na die hoogte van die hake en natuurlik na Lizzie se …. uhm … gebrek aan lengte.
“ELKE DUIM ‘N DAME is ‘n moet!”
- Die Krit (KKNK)
“Meiring se mes is vlymskerp! Vernuf en humor kenmerk die hoogs oorspronklike produksie!”
- Die Burger
Die stroom skakel word per e-pos vanaf [email protected] gestuur sodra die bespreking vervul is.
Die skakel aktiveer eers op 19 September 2021 om 16:00 pm