This event is over.

Groet die Grotman 2

Organized by Lefra Communications and Marketing (Pty) Ltd.
Visit Website
Dit is twintig jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud ... of is hulle? Die kinders is tieners met hul eiesoortige uitdagings. Grotman het sy rookseine verruil vir WhatsApp-boodskappe, eposse, iPhones, Facebook, Twitter en aanlynkonserte. Die verskille tussen Mans en Vrouens is steeds daar, want mans is steeds van Mars en vrouens van Venus. Die skreeusnaakse Wynand (Karate Kallie) van Vollenstee is te sien in die rol van Grotman 2, en Frans Swart het die teks geskryf en hanteer ook die regie. TERUG OP PUBLIEKE AANVRAAG!

GEEN ONDER 16's!

Die stroom skakel word per e-pos vanaf [email protected] gestuur sodra die bespreking vervul is.
Die skakel aktiveer eers op 25 Julie 2021 om 16:00 pm