This event is over.

Heeltyd Speeltyd - Ladies Night (Uitenhage)

Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Heeltyd Speeltyd - Ladies Night

Timothy Kieswetter bring sy splinternuwe Ladies Night, wat spesifiek ontwerp is vir level 1 LOCK-DOWN, teater toe!

Die show is eksklusief vir slegs 130 dames.
Hierdie is ‘n unieke tipe show, waar Timothy elke toy in sy kas vir jou gaan uithaal en demonstreer.

Dit is ‘n LOCK-DOWN toy tutorial.

Die kaartjie is ook nie ‘n gewone kaartjie wat jy koop nie. DIT IS ‘N VOUCHER, wat jy na die show kan indien vir afslag op die toy of produk waarmee jy graag wil huis toe gaan.

(Dit beteken jy het die show basies gratis gekry. Wat 'n Bargain!!!)