This event has been cancelled. More info to follow

Afriforum - Wen 'n HILUX

Organized by Afriforum Krugersdorp
Inligting:
Ouderdomsbeperking: Geen persone jonger as 18 jaar nie

Bepalings en voorwaardes vir die kompetisie:
  • Die trekking sal regstreeks op Facebook op 30 Augustus 2022 plaasvind.
  • Enigiemand mag deelneem, behalwe die bestuur van AfriForum se Krugersdorp-tak.
  • Die bakkie kan nie vir kontant geruil word nie.
  • Die trekking is finaal en word deur onafhanklike stelsels gedoen.
  • Alle kaartjies moet aanlyn gekoop word. Kaartjies mag nie in grootmaat aangekoop en herverkoop word nie.