This event is over.

Ontbyt in die bed en Seks in die kombuis - Couples Oggend

Doors open at 9:30 am
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Ontbyt in die Bed en Seks in die Kombuis is die perfekte geleentheid om die spark weer terug te sit in jou verhouding.
Timothy Kieswetter, seks terapeut en standup comedian gaan vir jou al die “in’s & out’s” wys en verduidelik wat liefde.
Sodra jy die seksuologiese sielkunde verstaan agter wat jou maat hot maak, sal jy nooit weer met ‘n koue skouer of ‘n kopseer tee kom nie.

Lekker lag en lekker leer oor alles wat jy later die aand gaan mee lekker speel.