This event is over.

Ken jou man se Wortel - Ladies Night (Centurion)

Doors open at 6:30 pm
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
LOCKDOWN VLAK 1 - Slegs 150 kaartjies beskikbaar.

Hierdie is Timothy Kieswetter se mees gewildste Ladies Night in sy Gesonde Seks reeks spesifiek ontwerp vir getroude asook enkel vrouens.

"Ken jou man se Wortel" gaan hy vir jou 'n insig in jou man se psige gee wat jy nog nooit van te vorige gesien het nie.

Hulle sê die oë is die vensters tot jou siel, wel die man se "wortel" is die teleskoop waardeur jy moet kyk om tot in sy siel te kan sien.

P.S Soos altyd is ons Ladies Night DressUP partjies en vir hierdie geleentheid moet jy soos 'n man aantrek.

Beste vrou wat soos 'n man aantrek wen fantastiese pryse.

Koop 'n VIP Voucher Kaartjie en ontvang al jou gelde terug aan die einde van die show, in die vorm van 'n Gesonde Seks Voucher. (Jy kan dan die show basies gratis.)

Kontant kroeg en kos beskikbaar by restuarant.
GEEN EIE KOS OF DRANK MAG IN DIE VENUE IN GEBRING WORD NIE.