Inskrywings gesluit. Volg die trekking lewendig op Burre Burger se Facebook blad om 18h30.
Droogtehulp Nissan Navara Double Cab Raffle


Burre Burger met DROOGTEHULP
Staan die kans om hierdie merkwaardige prys te wen!
Meer besonderhede op Droogtehulp se Facebook Bladsy
Kaartjies kos R200
Hierdie Nissan bevat die volgende:
Droogtehulp Raffle T's en V's:
Staan die kans om hierdie merkwaardige prys te wen!
Meer besonderhede op Droogtehulp se Facebook Bladsy
Kaartjies kos R200
Hierdie Nissan bevat die volgende:
- Navara 4x4 Pro 4X
- Keyless entry
- Leather seats
- Reverse camera with PDC
- Alloy wheels
- Lane departure
- Cross traffic alert
- Forward collison warning
- 5 link rear coil suspension
- Auto dim bright function
- LED headlights
- 2.5 tdi engine, 7speed auto transmission
- 140kw, 450nm of torque
Droogtehulp Raffle T's en V's:
- Met jou deelname aan hierdie kompetisie word jy gebind aan die terme en voorwaardes van die kompetisie.
- Die Kompetisie inskrywings begin 13 September 2021 en eindig 26 Februarie 2022 om 17h00.
- Die wenner sal aangekondig word via 'n Live trekking op 28 Februarie 2022 om 18h30 op Burre Burger se blad. https://www.facebook.com/burgerburre/
- Die wenner sal met LIVE TREKKING op facebook gedoen word en geskakel word. As persoon wat geskakel word nie beskikbaar is sal volgende persoon geskakel word.
- Geen lede of direkte familie van Droogtehulp met Burre Burger mag 'n prys wen nie.
- Geen pryse kan vir kontant geruil word nie.
- Die wenners van die kompetisie word bepaal deur 'n gelukstrekking, hoe meer lootjies jy koop, hoe groter is jou kans om te wen.
- Daar is geen limiet op die hoeveelheid lootjies wat verkoop word nie.
- Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om die kompetisie aan te pas.
- Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om 'n inskrywing te diskwalifiseer.
- Indien die prys nie aanvaar word binne 2 weke (10 werksdae) nie sal die prys na die volgende wenner gaan.
- Indien 'n wenner buite Suid-Afrika is, sal die wenner self verantwoordelik wees vir enige uitgawes, insluitend maar nie gelimiet tot belasting en vervoer van die prys.
- Droogtehulp met Burre Burger, so ook enige van hierdie instansie se verteenwoordigers, kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade aan individuele nie.