This event is over.

Laerskool Jan Celliers Prestige Gholfdag 2021

For more information
Visit Website
Organized by Laerskool Jan Celliers
Visit Website
Ons is baie opgewonde oor die Prestige Gholfdag wat vanjaar deur Jan Celliers Laerskool aangebied word. Hiermee bou ons graag saam aan die skool se droom om aan elke leerling die beste skoolopleiding moontlik te bied in ’n milieu waarin elkeen begelei word tot die volle ontwikkeling van sy/haar unieke potensiaal.

Ons gebruik graag hierdie geleentheid om u te versoek om as borg op te tree vir ons gholfdag. Daar is verskillende borgskappe waaruit u kan kies. U maatskappy sal in 'n ruim mate erkenning ontvang vir u borgskap

Hierdie Prestige Gholfdag sal vanjaar as die skool se belangrikste fondsinsamelingsprojek – bydraend tot die kapitaalontwikkelingsfonds – dien.

NCb0EEq.png


Kliek gerus hieronder vir die inligtingsbrief

MEER INLIGTING