This event is over.

Valentyns Gaan Global

Organized by Afrikaans Gaan Global
Valentyns Gaan Global
14 Februarie Regstreekse Uitsending


Ná die ongelooflike sukses van die Afrikaans Gaan Global-stroomkonserte asook die Afrikaans Gaan Global - Sun City konserte, volg die Valentyns Gaan Global-stroomkonsert, met organiseerders wat belowe dat dié aanlyn konsert onvergeetlik sal wees!

Bederf jou geliefde hierdie Valentynsdag met vyf van ons land se mooiste stemme wat 20 grootste love songs sing!

Sondag 14 Februarie
16:00 - 18:00
R200 per paartjie

Moet nie uitmis op hierdie geleentheid nie! Kry VANDAG jou Stroom kaartjie!