Ticket sales open on 24 December 2020 at 08:00 am

Waar's Dit Lekker On Demand

Organized by J-Records
Visit Website
Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang 'n epos met 'n skakel na die konsert sodra die kaartjie betaal is.
2. Indien jy 'n Google Chromecast, Apple TV of 'n smart TV (nuwer/huidige model) toestel het sal jy vanaf jou foon na jou televisie kan "cast".
3. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
4. Anders, geniet die konsert op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand.

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.
Indien jy nie die e-pos betyds ontvang nie, loer gerus in jou "spam folder".


Die konserte bly beskikbaar tot 26 Januarie 2021