Houtstok 2021 Plaasfees

Die 4de fees wat deur Houtstok aangebied word is die HOUTSTOK 2021 PLAAS FEES by die PlaasMol Padstal wat gelee is op die R45 5km van Hopefield.

24 September 2021 - Houtstok Braai Dag

Datum: 24ste September 2021
Plek: PlaasMol Padstal
Toegang: R100 Volwassenes
R50 Kinders onger as 16
Gratis Kinder sonder 6

NB. Slegs n totaal van 1000 kaartjies sal beskikbaar wees.
Vermaak sal later bevestig word.
Hekke open 08H00

Kampering: Kontak die PlaasMol Bestuur om dit te bespreek.

25 September 2021 - Feesdag Kaartjies; Volwassenes R100

Kinders 0/12 R50

Kinders 0/8 Gratis

06H00 Hekke open

06H30 tot 07H30 Registrasie vir Gin en Oros Pretdraf

08H00 tot 10H00 5 km Pretdraf en prys uitdeling

10.00 tot 10H45 Bianca Willemse

11H00 tot 11H45 Bianca Goosen

12H00 tot 12H45 Wouter van der Venter

13H00 tot 13H45 Wynand ‘Windpomp” Burger

14H00 tot 14H45 Bianca Goosen

15H00 tot 15H45 Wynand “Windpomp” Burger

16H00 tot 16H45 Wouter van de Venter

17H00 tot 17H45 Cecily aka Radio Houtstok se eie Rissipit!

18H00 tot 18H45 Manie Jackson

19H00 tot 19H45 Ray Dylan

20H00 tot 20H45 Manie Jackson

21H00 tot 21H45 Ray Dylan

23H00 Hekke sluit

 

26 September 2021 - Wynproe

Kaartjies: Toegangs pryse: Volwassenes R25

Kinders 0/18 R10

Kinders 0/12 Gratis

WynProe glas R50 Wynproe koepons R 100 vir koepons. Mag meer koepons koop teen R10 per koepon. (Uitstallers bepaal hoeveel koepons per proe)

08H00 Hekke open

10H00 tot 17H00 Wynproe

11H00 tot 11H30 Dennis East

11H45 tot 12H15 Tommy Dell

12H30 tot 13H00 Manie Jackson

13H15 tot 13H45 Dennis East

14H00 tot 14H45 Tommy Dell en Manie Jackson

15H00 tot 15H45 Manie Jackson

Vir meer inligting kontak Radio Houtstok se kantore. Telefoon Nommer: 022 880 0122/3

of stuur n epos na info@radiohoutstok.fm

Prices:
Fridag 24 September 2021 Braai Dag Kaartjies Vermaak sal later bevestig word.
Hekke open 08H00
Gratis Kinder sonder 6
Volwassenes R100.00
Kinders 7-16 R50.00
Saterdag 25 September 2021 Feesdag Kaartjies Kinders 0-8 Gratis
Volwassenes R100.00
Kinders 9-12 R50.00
Sondag 26 September 2021 Kaas en Wynproe
Volwassenes R25.00
Kinders 0-12 R10.00
Naweekpaskaartjies
Gesinspakket R125.00

Add To Calendar

Place Order