No longer available online or by phone.

Ester 2021 - Virtuele Kaartjies

Organized by Turn2God Ministries
Visit Website
ESTER 2021
BETREE ‘N NUWE SEISOEN


‘n Ester Konferensie vir ‘n Ester wat gegroei het tot ‘n volwaardige volgeling van Jesus Christus en uitsien na vars inspirasie.

Die 2021 Ester Konferensie is ‘n virtuele konferensie en kan aanlyn gekyk word. Sodra jy ‘n kaartjie gekoop het, sal jy ‘n skakel ontvang, wat jou in staat sal stel om die Konferensie op jou foon, rekenaar, tablet of TV wat aanlyn kan stroom, kan kyk.

Spreker:
Ds. Elza Meyer