This event is over.

OPTOG! - Die Weduwee se Sjampanje

Doors open at 2:00 pm
Organized by OPTOG!
Visit Website
Die Weduwee se Sjampanje
met Lizz Meiring

Die weduwee se sjampanje is 'n magiese viering van die krag wat in ons almal skuil. 'n Ware maar onbekende verhaal van die weduwee Clicquot wat die eerste egte suiwer sjampanje ter wêreld gemaak het. Deesdae is Veuve (Frans vir weduwee) 'n vooraanstaande sjampanje wêreldwyd. 'n Verassende, unieke en vermaaklike verhaal van oorlewing en innnovasie ondanks bykans onmenslike teëspoed.

TEATER VEILIGHEID EN PROTOKOL

- Sitplekke word twee-twee beskikbaar gestel volgens veiligheidsmaatreëls.
- Nie meer as twee gehoorlede mag langs mekaar sit nie.
- Net beperkte sitplekke beskikbaar (50% kapasiteit)
- Maksimum spasie word tussen gevulde sitplekke oopgehou.
- MASKERS IS VERPLIGTEND
- Temperatuur word geneem.
- Inteken vorm moet voltooi word.
- Maak seker jy is betyds om in te teken (voorportaal maak ‘n uur voor die vertoning oop)
- Ontsmetmiddel / handreiniger is in die voorportaal beskikbaar.
- Kunstenaars sal nie na die vertoning fotos kan neem of handelsware teken nie
- Kaartjies kan slegs AANLYN gekoop word by iTickets.co.za