This event is over.

Shaun Tait presents The Music Room LIVE

Organized by GoLive
Visit Website
GoLive Concerts se splinternuwe virtuele konsert bring uitstekende vermaak van wêreldklasgehalte tot in jou sitkamer!
 
Op 7 November om 19:30 is dit Shaun Tait & Band se beurt met The Music Room
 
Kaartjies kos slegs R60 en jy en jou hele gesin kan heerlik saam kyk.  Vir slegs R120 kan jy ‘n kaartjie koop om een van die gaste in die ateljee te wees terwyl die vertoning aan die gang is. Onthou - spring vinnig, want daar is slegs 50 van dié kaartjies beskikbaar!
 
Koop jou kaartje nóú!