No longer available online or by phone.

Seksuele intimiteit in jou huwelik

Organized by Gretha Wiid
Visit Website
'n 4-weke kursus AANLYN (elke week se inhoud en sessie is beskikbaar vanaf die Vrydag tot die Dinsdag):
- Sessie 1: Vrydag, 09 Okt om 19:30 (Beskikbaar tot Dinsdag, 13 Okt om 23:50)
- Sessie 2: Vrydag, 16 Okt om 19:30 (Beskikbaar tot Dinsdag, 20 Okt om 23:50)
- Sessie 3: Vrydag, 23 Okt om 19:30 (Beskikbaar tot Dinsdag, 27 Okt om 23:50)
- Sessie 4: Vrydag, 30 Okt om 19:30 (Beskikbaar tot Dinsdag, 03 Nov om 23:50) Hoe gaan dit werk?

1. Kaartjiehouers ontvang die skakel vir elke sessie direk na die aankope asook om 18:30 PM op die individuele sessie dae.
- LET WEL: Die skakel aktiveer eers op 09 Oktober 2020 om 18:30 (GMT +2)
3. Indien jy 'n Google Chromecast, Apple TV of 'n smart TV toestel het sal jy vanaf jou foon na jou televisie kan "cast".
4. Nog 'n opsie is om jou skootrekenaar met jou televisie te koppel met 'n HDMI kabel.
5. Anders, geniet die seminaar op jou slimfoon in jou hand, jou skootrekenaar op jou skoot of jou tablet in jou hand.

NB!! Verseker asseblief dat jou e-pos adres korrek ingevul is.
Indien jy nie die e-pos betyds ontvang nie, loer gerus in jou "spam folder" en maak ook seker dat jou toestel se "Restricted View" afgeskakel is.