This event is over.

Karen Zoid

Bring jou masker en wees deel van Karen Zoid se eerste show met 'n gehoor in byna 7 maande! Slegs 50% kapasiteit word toegelaat, so maak seker jy bespreek vinnig.

Daar word voorsiening gemaak vir goeie ventilasie en voldoende sosiale afstand in die teater, terwyl Karen Zoid oudergewoonte sal sorg vir 'n show wat jy nie vinnig sal vergeet nie!

Karen Zoid en Henry Steel

TEATER VEILIGHEID EN PROTOKOL

- Sitplekke word twee-twee beskikbaar gestel volgens veiligheidsmaatreëls.
- Nie meer as twee gehoorlede mag langs mekaar sit nie.
- Net beperkte sitplekke beskikbaar (50% kapasiteit)
- Maksimum spasie word tussen gevulde sitplekke oopgehou.
- MASKERS IS VERPLIGTEND
- Temperatuur word geneem.
- Inteken vorm moet voltooi word.
- Maak seker jy is betyds om in te teken (voorportaal maak ‘n uur voor die vertoning oop)
- Ontsmetmiddel / handreiniger is in die voorportaal beskikbaar.
- Kunstenaars sal nie na die vertoning fotos kan neem of handelsware teken nie
- Kaartjies kan slegs AANLYN gekoop word by iTickets.co.za




THEATRE SAFETY AND PROTOCOL

- Seats are made available in sets of two according to safety regulations.
- No more than two audience members may sit next to each other
- A limited number of seats are available (50% of venue capacity)
- Maximum space is left open between booked seats.
- MASKS ARE COMPULSORY
- Temperature will be taken.
- Attendance register must be completed.
- Be sure to be on time for the event to complete the attendance register (foyer opens 1 hour prior to concert)
- Disinfectant / Hand Sanitizer will be available in the foyer.
- Artists will not be available for photos or signing of merchandise after the concert
- Tickets can only be purchased ONLINE at iTickets.co.za

Add To Calendar