This event is over.

Nicholis Louw LIVE

Organized by GoLive
Visit Website

GoLive Concerts se splinternuwe virtuele konsert bring uitstekende vermaak van wêreldklasgehalte tot in jou sitkamer!

Op 17 September om 19:00 is dit Nicholis Louw se beurt om die verhoog warm te sing!

Koop vir jou ‘n kaartjie en beleef sy immergewilde treffers en nuwe liedjies vanuit die voorste ry.

Kaartjies kos slegs R50 en jy en jou hele gesin kan heerlik saam kyk. Wil jy die vertoning nóg meer spesiaal maak of selfs iemand bederf? Vir slegs R120 kan jy ‘n kaartjie koop om een van die gaste in die ateljee in Durbanville te wees terwyl die vertoning aan die gang is. Onthou - spring vinnig, want daar is slegs 40 van dié kaartjies beskikbaar!

Steek ‘n vuurtjie aan en gooi ‘n vleisie op die kole want dis tyd vir ‘n saamsing-jol!

Kom ROCK saam Nicholis Louw! Koop jou kaartje nóú!